Kampusbiblioteek

Tye:

Tydens semester en eksamen:               

Maandag – Vrydag:          08:00 – 20:00
Saterdag:                            07:00 – 15:00

Vakansies:

Maandag – Vrydag  8:00-16:00

Gesluit op vakansiedae. (Indien die vakansiedag op 'n Vrydag val is die Biblioteek nie op die Saterdag oop nie).

Kliek hier vir klasroosters en semesterindelings

Fisiese adres:  Granaat-gebou, Aros, Dickensonlaan 1183, Waverley, Pretoria

Aanlynbiblioteek - Databasis

Kontak ons gerus vir aantekenname en wagwoorde.

** Al die inligting om gebruik te maak van Aros Aanlynbiblioteek, Ebsco, Sabinet en JSTOR, is in 'n maklike stap-vir-stap-gidse op e-Klas gelaai, onder die Biblioteek.  Gaan kyk na elke Powerpointaanbieding om duidelik te sien hoe om aan te teken en soektogte te doen.