Skuins voor pouse - PretoriaFM

SKUINS VOOR POUSE: 3 Mei 2018

Chris Klopper, Hoof Uitvoeredende Beampte van die SAOU en Saskia Meijer van die Christelike Instituut vir Hoër Onderwys sluit aan by Estel en Hennie om salarisse van onderwysers in beide openbare en privaat skole te bespreek.

Laai hier af

SKUINS NA POUSE: 26 April 2018

Estel en Hennie gesels met Dr Mornè Diederiks van Aros oor onderwys sake en die roeping van ‘n skool.

Laai hier af

SKUINS NA POUSE: 19 April 2018

Spraakterapeut, Roxanne Malan en die uitvoerende hoof van die Instituut vir Christelike Onderwys, Saskia Meijer gesels oor outisme.

Laai hier af

Ken jou storie - PretoriaFM

KEN JOU STORIE: 17 Mei 2018

In Ken jou storie gesels ons met : Elani Buys – Wenner van Ken Jou Storie 2017 (4 tot 6 jaar kategorie) oor die skryfproses van Riempies en Rampies en die rooibye.

Laai hier af

KEN JOU STORIE: 10 Mei 2018

In Ken Jou Storie gesels ons met: Louise Prinsloo – Skrywer, oor die belangrike elemente van skryf, hoe begin jy en waarna moet jy kyk.

Laai hier af

KEN JOU STORIE: 3 Mei 2018

Louis Botha – Wenner van Ken Jou Storie 2017 se 7 tot 9 jaar kategorie met sy boek Hier’s ‘n Muis,  gesels oor sy ervaring van die kompetisie en wat hom motiveer het om in te skryf.

Laai hier af

KEN JOU STORIE: 26 April 2018

Saskia Meijier – Uitvoerende Hoof – Instituut vir Christelik onderwys gesels oor Projek.

Laai hier af