2018-06-04

Red SA se onderwys só

Die taal waarin die kurrikulum oorgedra word, is sentraal in die leerproses. G’n wonder dus dat die gebrek aan moedertaalonderrig die kern van Suid-Afrika se onderwyskrisis is nie, skryf Michael le Cordeur. Dit is geen geheim dat Suid-Afrikaanse leerlinge in geletterdheid en wiskunde van die […]
2018-05-12

‘Translanguaging’ Better For SA Classroom Dynamics Than English-Language Imperialism

Hierdie artikel is op 11 Mei 2018 op Huffingtonpost geplaas. 11/05/2018 16:27 SAST | Updated 11/05/2018 16:27 SAST   ‘Translanguaging’ Better For SA Classroom Dynamics Than English-Language Imperialism A strong tendency towards a predominantly English education system is noticeable in multilingual South African schools. Joyce West […]
2018-04-20

Onderwys in jou bloed – maar watter fase?

Hoe weet jy onderwys is jou roeping? Hoe besluit ek watter fase sal my pas? Grondslagfase Die grondslagfase strek van die kleuter se ontvangsjaar tot graad 3. As onderwyser in die fase bou jy aan die kind se etiese, sosiale en fundamentele grondslag. Vir onderrig […]
2018-04-09

Aros bou bande met top universiteit in Finland

Finland is wêreldwyd bekend vir ‘n moderne en toekomsgerigte onderwysstelsel. Kort skooldae, min assessering, fokus op kuns, musiek, taal en beweging is enkele aspekte waarvoor die Finne bekend is. Die onderwysprofessie word ook hoog geag. Opleiding van onderwysstudente by Finse universiteite is uniek en van […]
2018-03-16

Die reis na ware Universiteitswese

Dit is ‘n voorreg om ‘n universiteit van die begin af te bou. As ons egter praat van ‘n universiteit is baie belangrik dat almal verstaan wat ‘n universiteit is. As ons bietjie dieper delf sien ons dat dit nie so eenvoudig is om ‘n […]
2018-03-15

110 uitnemende onderwysers toegevoeg tot Suid Afrikaanse skolestelsel

In ‘n tydperk waar die gehalte van onderwys in Suid Afrika baie sterk onder die vergrootglas kom, het Aros tydens hul jaarlikse gradeplegtigheid op Woensdagaand 14 Maart nog 110 onderwysspesialiste tot die Suid Afrikaanse onderwysstelsel bygedra. Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies), die enigste privaat […]
2018-03-02

Privaat Afrikaanse Universiteite: Wat lê voor?

Visioenêr is daar ‘n paar jaar gelede nuwe Afrikaanse Hoëronderwys instellings tot stand gebring. Ons verwys spesifiek na Aros, Akademia en AP Akademie. Vinnig het hierdie instelling sekerlik besef dat universiteite nie in ‘n dag opgebou word nie, tog het hul aanbod oor die afgelope […]
2018-02-10

Suid-Afrikaanse onderwysers in die voorlyn

Die wêreld is vol seer: Armoede, gereelde natuurrampe wat mense se lewens in ʼn oogknip drasties verander, verwoestende oorloë, verwerpte vlugtelinge, wêreldwye politieke onrus, haat – rassisme en terrorisme. Dit is ń kommerwekkende tyd! – Al die hartseer in die wêreld laat my dink aan […]
2018-02-03

Aros verwelkom meer as 1000 onderwysstudente

Met meer as 430 nuwe eerstejaars wat verwelkom is tydens Aros se amptelike Akademiese opening, het die getal studente wat in 2018 aan hierdie unieke privaat Christelike Hoër Onderwysinstelling studeer, tot meer as ‘n duisend-eenhonderd (1100) studente toegeneem. Studente is verspreid oor die twee vierjaar […]
2017-08-02

Aros verkry volle registrasie

In wat gesien word as ‘n reuse stap in die proses om Aros as ten volle privaat Christelike hoër onderwys-instelling in Suid Afrika en internasionaal te posisioneer, het Aros vandag sy volle registrasie dokumentasie vanaf die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ontvang. Volwaardige registrasie […]
2017-05-15

Aros 2017 kapasiteitsboutoer in Noord-Amerika

‘n Voorbeeld vir kapasiteitsbou en kwaliteitsversekering: Aros 2017 kapasiteitsboutoer in Noord-Amerika Aros ‘n privaat hoër onderwys instelling het ʼn kapasiteitsboutoer ondergaan deur wêreldbekende tersiêre hoëronderwys instellings te besoek. Die toer was ʼn institusioneletoer wat na talle bestuursaspekte van ʼn hoëronderwys instelling gaan kyk het. Hierdie […]
2017-05-03

Wêreldklas kwaliteit opleiding by Aros

Met ‘n duisend ingeskrewe onderwys studente in 2017, kompeteer Aros nou in dieselfde klas as Suid-Afrika se beste Afrikaanse opvoedkunde universiteite. Aros se strewe is egter nie om homself net te vergelyk met Suid-Afrikaanse universiteite nie, maar om internasionaal sy merk te maak. Privaatopleiding bied […]
2017-04-10

Mnr Niclaas Roets besoek IAPCHE kongres in Suid-Korea

Verlede jaar (2016) het Mnr Niclaas Roets Aros se uitvoerende hoof, Aros in Cheonan City, Suid Korea gaan verteenwoordig by die Agtste Internasionale Konferensie van IAPCHE – The International Association for the promotion of Christian Higher Education. Dit het by die Baekseok Universiteit plaasgevind met […]
2017-04-04

10 Arries woon jaarlikse VVOS seminaar by

Tien Aros (Akademie reformatoriese opleiding en studies) B.Ed-studente het onlangs die VVOS (Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg) se jaarlikse seminaar by Unisa bygewoon. Die doel van die VVOS is om toepaslike opvoeding en versorging van alle jong kinders vanaf geboorte tot 9 jaar te […]
2017-03-17

Aros Internasionaal

Aros het vanjaar die duisendmerk getref. Met eenduisend student kompeteer Aros nou met die beste Afrikaanse opvoedkunde universiteite in Suid-Afrika. Aros se strewe is egter nie om homself te vergelyk met Suid-Afrikaanse universiteite nie. Privaatopleiding het die vryheid om beter te wees as die minimum […]
2017-03-17

1000 Afrikaanse studente by Aros!

Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies) tref die 1000 merk. Aros wat tans die grootste Afrikaanse privaat opleiding in Suid-Afrika is spog met oor die 1000 onderwysstudente wat betrokke is by meer as 250 skole. Aros het hierdie jaar afgeskop met oor die 100 BEd […]
2017-03-16

114 Aros-onnies vang graad!

Die Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) het op 14 Maart 2017 hul tweede gradeplegtigheid, met opregte dankbaarheid teenoor die Skepper, gehou. Daar was vanjaar honderd en veertien studente, agt en veertig studente meer as verlede jaar, wat gegradueer het. Die geleentheid is by die […]
2017-03-16

Aros studente leer deur met Lego te speel!

Aros: Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies in Waverley, Pretoria het ʼn besondere leerervaring gehad tydens ʼn werkswinkel wat deur Linda Smith van Care for Education en Hands on Tech, aangebied is. 430 tweede- en derdejaar B.Ed Grondslagfase studente het die voorreg gehad om ʼn leerervaring […]
2017-03-15

Dr. John Byl besoek Suid-Afrika en Aros

Het wetenskap God dood gemaak? Die vraag wat dr. Byl gebruik het om sy gehoor se aandag vas te gryp vir ʼn dag lange colloquium by Aros. Die antwoord is natuurlik nee, alhoewel daar baie is wat wel van hierdie oortuiging is. Dr John Byl […]
2017-01-20

Nuwe lote

Met die dat ons nou ‘n B.Ed in Intermediêre fase aanbied, het die reën waarmee Aros onverdiend geseën is, na aanleiding van die aantal nuwe aansoeke wat ontvang is vir die akademiese jaar 2017, tot gevolg dat byna elke boom op ons perseel nuwe lote […]
2016-10-24

Universiteite: Opleiding van monsters of mense? – Dr. Morné Diedericks

“My request is: Help your students become human. Your efforts must never produce learned monsters or skilled psychopaths. Reading, writing, arithmetic (one might add ‘getting your degree) are important but only if they serve to make our children more human.” Dit is die woorde van […]
2016-10-06

CELP kongres

Dr. Diedericks het 27-29 Julie die CELP kongres (Interuniversity centre for education law and education policy) in Stellenbosch bygewoon. Die doel van die kongres was om lig te werp op die ʼn paar wetlike aspekte in die onderwys vandag. Temas soos godsdiens in skole, die […]
2016-09-09

Aros lewer bemoedigende boodskap by konferensie in Potch

Die afgelope naweek was Aros teenwoordig by ʼn konferensie wat in Potchefstroom gehou was. Die konferensie het gehandel oor die noodsaak van ʼn Christelike lewensvisie in die kontemporêre wêreld. Die BCSA (Beweging vir Christelike studie en aksie) het gepoog om verskeie organisasies byeen te bring […]
2016-08-17

Mnr. Suid-Afrika verras op Aros dinee

Die afgelope Aros dinee was ‘n groot sukses. Dit was by die Duck & Dine gehou en daar het omtrent 200 studente en personeel opgedaag. Min het die wat die dinee bygewoon het geweet dat daar ʼn groot verassing vir hulle wag. Met die aankondiging […]
2016-07-07

Aankondiging van nuwe Studenteraad vir die termyn 2016/2017

Op 23 Junie 2016 het Aros die studenteraad vir die termyn 2016/2017 aangewys. Ds. Pieter le Roux het die geleentheid geopen deur uit Markus 10: 32-45 te lees. Uit sy verklaring van die gedeelte, het duidelik na vore gekom dat “Dienende Leierskap” wêreldwyd as een […]
2016-07-04

Aros nog ʼn privaat Afrikaanse Universiteit vir die toekoms

Daar is die afgelope tyd baie geskryf oor die Afrikaanse gemeenskap en Afrikaners wat moet saamstaan om Akademia te steun as ʼn private Afrikaanse Universiteit van die toekoms. Die Afrikaanse aanbod in hoër onderwys sluit ook Aros (Akademie vir Reformatoriese Opleiding en Studies) in wat […]
2016-06-14

Aros se nuwe onderwysgraad

Aros (Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies) het akkreditasie ontvang vir ʼn Onderwysgraad in Intermediêre onderwys (Gr 4-7). Aros het tans 900 studente wat ingeskryf is vir die Graad in Grondslagfase Onderwys asook ʼn Diploma in Graad R onderrig. Met die nuutste toevoeging, die Baccalaureusgraad in […]
2016-03-18

Aros se eerste gradeplegtigheid – 66 nuwe onderwysers ontvang hul graad

Deur Dalene de Vente “Vandag is ʼn bewys dat ons gebede nie beskaam nie,” het Aros se uitvoerende Hoof, Niclaas Roets, by die gradeplegtigheid op 15 Maart 2016 gesê. Dié geleentheid was Aros se heel eerste gradeplegtigheid. Meneer Roets het vertel van al die moeite […]