Terug na bo

Mev Danette Loubser

Junior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2023 M.Ed. Opvoedkundige Sielkunde Universiteit van Johannesburg
2022 B.Th. Berading Noordwes-Universiteit
2021 BA Hons. Sielkunde Universiteit van Suid-Afrika
2018 B.Ed. Sielkunde Universiteit van Pretoria

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2024-02-29 INCHE terugvoer Aros
2023-11-27 Internasionale Netwerk van Christelike Hoëronderwys Kenia (aanlyn)
2023-10-11 Studieleiding aan Honneursstudente: Navorsingsvoorstel Aros
2023-05-03 Etiekopleiding Aros

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
AROS Onderrig in Graad R 1
Aros Navorsing 2

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 NAVS611 Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing
2024 TEOR121 Teoretiese Raamwerk vir OPVS (Opvoedkundige Filosofie en Teorie in Perspektief)
2024 OPVS411 Opvoedkundige Sielkunde 4
2024 BBBG611 Inleiding tot Begeleiding en Berading
2024 NAVT411 Navorsingsteorie
2024 INAV411 Inleiding tot Navorsing
2024 NAVP421 Navorsingsprojek
2024 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2024 LOND221 Leerondersteuning 2
2024 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2024 OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2
2024 OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Dosent AROS 2023 2023
Akademiese Assistent AROS 2022 2022
Buitemerker SANTS 2022 2022
Onderrig Bronberg Akademie 2020 2022
Onderrig Carpe Diem Academy 2020 2020
Internskap Ooskerk 2020 2021