Terug na bo

Dr Marietjie Bruwer

Moderator


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2019 Sertifikaat Assessor Afstandsonderrig Program ICO
2018 Ph.D. Professionele ontwikkeling van Graad 1 onderwysers om skoolgereedheid te bevorder Universiteit van Pretoria
2014 M.Ed. Effek van ontoereikende skoolgereedheid op leer in Graad 1 Universiteit van Pretoria
1994 B.Ed. Hons. Leerondersteuning Universiteit van Pretoria
1988 B.Prim.Ed. Junior primêr Universiteit van Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2021 'School Readiness' (Chapter 7) in 'Learner support in a diverse classroom - Third Edition Van Schaik
2018 Professional development of Grade 1 teachers to promote school readiness in an inclusive education context UP PhD Thesis
2016 'School Readiness' (Chapter 7) in 'Learner support in a diverse classroom' Second Edition Van Schaik
2014 The impact of insufficient school readiness on learning in Grade 1: Teachers' experiences and concerns UP Masters Dissertation
2014 Inclusive education and insufficient school readiness in Grade 1: Policy versus practice South African Journal of Childhood Education

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2019-07-09 Die noodsaaklikheid van goeie onderwyser-leerderverhoudings om ‘n positiewe akademiese identiteit by die Grondslagfase leerder te kweek ICO Onderwysseminaar GSDP
2019-03-11 School Readiness Opleiding aan onderwysers by Pretoria Skool vir Serebraalgestremdheid
2019-01-23 Aanpassing van leesmateriaal volgens leerders se behoeftes SOS Middagseminaar by Laerskool Zwartkop
2018-10-16 Aanpassing van leesmateriaal volgens leerders se behoeftes SOS Middagseminaar by Laerskool Elarduspark
2018-07-17 ICO Seminaar 2018 Onderwys in God se hand Pretoria
2017-05-24 Kwaliteit onderrig in die Grondslagfase HOP Kursus aangebied by Aros vir Grondslagfase onderwysers
2016-12-02 Learning Support in the Foundation Phase Opleiding vir Grondslagfase personeel by Laerskool Nellie Swart 2
2016-11-05 Skoolgereedheid en Leerondersteuning in die Grondslagfase Opleiding van Grondslagfase personeel van CVO skole (Jan Kempdorp)
2016-10-29 Skoolgereedheid en Leerondersteuningin die Grondslagfase Opleiding van Grondslagfase personeel van CVO skole (Pretoria)
2016-09-29 Skoolgereedheid en Leerondersteuning in die Grondslagfase Opleiding van Grondslagfase personeel van CVO skole (Nylstroom)
2015-10-01 Inclusive education and insufficient school readiness in Grade 1: Policy versus practice 'First South African Symposium on Teacher Education for Inclusion' aangebied deur NWU in Vanderbijlpark
2015-03-18 Skoolgereedheid Opleiding vir Graad R personeel by Laerskool Garsfontein
2015-03-11 Leerondersteuning in die Grondslagfase Opleiding vir Grondslagfase personeel by Laerskool Garsfontein
2013-03-06 Learning support in Foundation Phase mathematics Kort kursus in Grondslagfase Wiskunde aangebied deur UP
2011-11-19 Learning Support in the Foundation Phase Opleiding vir Grondslagfase personeel by Laerskool Nellie Swart
2011-09-16 Leerondersteuning in die Grondslagfase Opleiding vir Grondslagfase personeel by Laerskool Birchleigh
2011-07-27 Learning Support in the Foundation Phase Opleidingsessie vir Grondslagfase personeel in Sasolburg
2010-11-27 Reading instruction in the Foundation Phase Kort kursus aangebied deur UP in Soshanguve 'Upgrading Literacy Skills'
2010-10-16 Multilevel teaching of Reading Comprehension to learners with a mild to moderate intellectual impairment Kort kursus aangebied deur UP 'Multilevel teaching for learners with a mild to moderate intellectual impairment'
2009-05-15 Learning Support in Reading Werkswinkel vir Grondslagfase personeel - Settlers

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Universiteit van Pretoria Leerondersteuning 9
AROS Leerondersteuning 5

Modules 2025

Jaar Modulekode Modulenaam
2025 LOND411 Leerondersteuning 4A

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Eksterne moderator vir JGL461 Universiteit van Pretoria 2019 2019
Eksterne eksaminator vir MEd Verhandeling Universiteit van Pretoria 2018 2018
Eksterne moderator vir LITG413 NWU 2018 2018
Dosent en Departementshoof GF AROS 2017 2020
Deeltydse Dosent AROS 2016 2016
Mede-studieleier vir MEd studente Universiteit van Pretoria 2014 2018
Dosent Universiteit van Pretoria 2008 2016
Leerondersteuningsentrum Laerskool Oost-Eind 2004 2007
Grondslagfase Onderwyseres Laerskool Oost-Eind 1989 2003