Terug na bo

Mej Elmarie Lubbe

Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2026 Sertifikaat Research ethics: Introduction to research ethics; Research ethics evaluation; Informed consent Ander
2019 Sertifikaat Moderator Distance Learning Programme Certificate ICO
2018 Sertifikaat Assessering Edutel
2013 M.A. Linguistiek (Taalstudies) Afrikaans en Nederlands Universiteit van die Vrystaat
2011 BA Hons. Afrikaans en Nederlands Universiteit van die Vrystaat
2010 BA Mediastudie Universiteit van die Vrystaat

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2026 Lubbe, E. & Hall, A. red. 2026. Dinamiese Afrikaans. Riglyne vir Afrikaansonderrig in die Intermediêre Fase. Lig in Duisternis
2022 Akademiese geletterdheid. Riglyne vir akademiese skryfwerk. Van Schaik
2020 Die wonder van taal en die wyse waarop dit God Drie-enig reflekteer. Fontein
2015 Retoriese stylfigure as intellektuele spel in advertensiekommunikasie. Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2026-01-28 Goeie skryfpraktyk vir populêre akademiese artikels Lig in Duisternis, Pretoria
2018-07-11 Die eksplisiete integrasie van ‘n geloofsgebaseerde teoretiese raamwerk binnetaalmodules Aros, Pretoria
2018-01-30 Professionele ontwikkelingswerkswinkel vir dosente: Begeleiding van studente in akademiese skryfwerk en die ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede Aros, Pretoria
2014-03-01 Akademiese skryfwerkswinkels vir voorgraadse studente, Universiteit van die Vrystaat Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Modules 2026

Jaar Modulekode Modulenaam
2026 AKAG136 Akademiese geletterdheid
2026 AFRL112 Afrikaans Lees
2026 AFRO222 Afrikaans Huistaalonderrig 2B
2026 AFRO312 Afrikaans Huistaalonderrig 3A
2026 AFRO212 Afrikaans Huistaalonderrig 2A
2026 ENGT321 Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B
2026 AFRO422 Afrikaans Huistaalonderrig 4B
2026 LEER114 Logiese, Kritiese en Analitiese Denke

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Lektor - Akademiese Geletterdheid en Afrikaans Huistaal Aros 2017 2026
Lektor/Navorser - Eenheid vir Taalontwikkeling Onderrig-en-Leersentrum, Universiteit van die Vrystaat 2013 2016
Akademiese assistent Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van die Vrystaat 2011 2011
Taalversorger Kampus-Volksblad 2010 2010
Navorsingsassistent Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van die Vrystaat 2010 2012
Fasiliteerder: Akademiese Geletterdheid Onderrig-en-Leersentrum, Universiteit van die Vrystaat 2010 2012