Aansoeke vir die 2027-studiejaar open op 1 April 2026.
Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos na info@aros.ac.za of ‘n whatsapp na: +27 83 469 7719.
Kontak ons gerus vir ‘n kampusbesoek of meer inligting rakende jou studie by Aros.
Aros bied verskeie beurse aan Aros-studente wat aan die vereistes voldoen:
Aansoek om beurs
Studente kan vir beurse by ander instellings ook aansoek doen, byvoorbeeld:
Aansoeke en navrae in verband met hierdie beurse moet aan die instellings self gerig word.