Terug na bo

Baccalaureus Educationis in Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding (SAKO-nr. 111014)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Hierdie fase strek van graad 7 tot 12.  Die onderwyser in hierdie fase is dus 'n vakspesialis wat leerders vir hul loopbaan voorberei.  Daar word gefokus op die integrasie van rou vakkennis en die oordrag van hierdie kennis aan die graad 7- tot 12-leerders.  Onderwysers in hierdie fase moet gemaklik wees met verandering en vakaanbieding wat meer akademies en tegnies van aard is.  Voorbereiding en genoegsame ondersteuning vir die leerder is noodsaaklik.

Daar is drie spesialiseringsrigtings wat Aros aanbied:

  • Tale
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Natuurwetenskappe - Wiskunde en Lewenswetenskappe OF Wiskundige Geletterdheid en Lewenswetenskappe

1. Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Nasionale Senior Sertifikaat met baccalaureusgraadtoelating
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 4 jaar
  • Aros-toelatingspunt: 600
  • Toelating waglys: 570


2. Metode van aanbieding

Die modus van aanbieding is afstandsonderrig, met addisionele ondersteuning aan studente deur middel van direkte kontaksessies en/of interaktiewe aanlyn sessies, werkswinkels of ekstra klasse.


3. Koste per jaar

  • Aansoekfooi: R250.00
  • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2024)
  • Klasgeld: R42 700.00
  • Handboekkoste (ongeveer): R7 000.00


4. Beskikbare kurrikulums

O225P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Spesifieke voorvereistes

Afrikaans Huistaal 50%
Engels Eerste Addisionele Taal 50%

5. Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

  • Universiteitstoelating
  • Indien die student nie universiteitstoelating ontvang het nie, is 'n taal op HG 'n vereiste en nie minder as vier E’s op HG of SG (nie LG nie) nie. Aros doen aansoek vir die student by USAf vir voorwaardelike toelating tot graadstudie.

Studente wat die Wiskunde en Lewenswetenskappe-kurrikulum (O227P) wil volg, moet vir Wiskunde SG 'n E-simbool behaal het.


6. Onderwyspraktyk

Onderwyspraktyk is die praktiese gedeelte van die kwalifikasie waartydens studente gedurende ‘n vasgestelde periode prakties in hoërskole in die Republiek van Suid-Afrika verrig. Die student word deur Aros-personeel by die hoërskool gemonitor en geassesseer soos wat die infrastruktuur van die betrokke Departement dit toelaat. Aros het 'n lys van goedgekeurde hoërskole wat aan die vereistes vir praktiese onderwys, volgens die riglyne van die regulatoriese liggame, voldoen. Studente mag hoërskole voorstel wat nie op die lys is nie. Aros sal dan bepaal of die hoërskole aan die riglyne van die regulatoriese liggame voldoen. Studente word in samewerking met Aros vir die praktieseonderwys-periode by 'n hoërskool geplaas.  Let wel: Die student moet prakties by ‘n hoërskool vir Onderwyspraktyk in die Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase doen en nie by ’n laerskool nie.

PRAK433 begin reeds met die aanvang van die eerste skoolkwartaal. Vierdejaarstudente wat PRAK433 moet neem, moet kennis neem dat hulle amptelik geregistreer moet wees alvorens hulle met Onderwyspraktyk 4 in die skool mag begin. Die amptelike registrasie van vierdejaars vind vir hierdie rede normaalweg plaas in die laaste week voor die eerste skoolkwartaal ’n aanvang neem.

Die volgende sertifikate is ‘n vereiste vir die suksesvolle verwerwing van die volgende praktiese modules: PRAK233, PRAK333 en PRAK433. Studente sal bewys moet lewer dat hierdie sertifikate behaal is alvorens die module geslaag kan word.      

PRAK123

Geen

PRAK233

ʼn Afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport

PRAK333

ʼn Keuse van EEN van die volgende:

  • ʼn tweede afrigtingsertifikaat (van ‘n amptelike liggaam op provinsiale vlak) in ‘n skoolsport; en
  • ʼn kulturele aktiwiteit (koor- of sangafrigting, drama of ander relevante
    opleiding in die aanbieding van kulturele skoolaktiwiteite); en
  • erkende opleiding in berading of hulpverlening (moet deur ‘n geregistreerde opleidingsinstansie aangebied word, deur Aros goedgekeur word en as ten minste ses PD-punte geregistreer wees), byvoorbeeld:
    • traumaberading vir kinders (word deur verskeie instansies aangebied)
    • HI-/Vigs-berading (word deur Unisa aangebied)
    • verliesberading (word deur verskeie instansies aangebied)

PRAK433

  Noodhulpsertifikaat (vlak 1)


7. Kwalifikasie met onderskeiding

ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van akademiese jaar 2, 3 en 4 behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.

 ʼn Student wat vanaf ‘n ander tersiêre instelling na Aros oorgeskakel het, moet ten minste 50% van hierdie kurrikulum geslaag het, insluitende WBSL112, OTOB122, OTOB212, NTOB222 en NTOB312. Om die kwalifikasie met onderskeiding (cum laude) te behaal, moes die student ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules van jaarvlak 2, 3 en 4 behaal het.


8. Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

70% of meer vir [ENNT221 + ENNT311] / 2 


9. Bepalings met betrekking tot voorwaardelike toelating

'n Student se studie kan na vier formele waarskuwings getermineer word indien die student 36 en meer krediete per semester nie slaag nie.


10. Kurrikulums


Kurrikulums

O225P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
O221P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Eindig 2025)
Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr
Semester 1 Semester 2
Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4 Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4
Fundamenteel
AFRL111 0 AFRL111 1 SEPE223 6
AKAG134 5 AKAG134 5
ENGR121 0 ENGR121 1
INRV113 6
Kern
DIDA113 12 ASSE213 12 ENNT311 10 FILO414 12 ONBS123 12 ENNT221 6 KURS323 12 FILO422 12
OWRR113 12 OPVS213 12 NTOB312 6 INAV412 12 OPVS123 12 NTOB222 6 LOND322 12
WBSL112 6 OTOB212 6 OTOB122 6 OPVS223 12 ONSA322 6
Elektief
ABES111 6 AREK211 6 BESA311 10 BESA411 10 AEKN121 6 BESA221 8 BESA321 10 BESA421 10
BESA111 6 BESA211 8 PRAK333 12 PRAK433 12 BESA121 6 BESM221 6 BESM321 6 BESM421 6
PRAK123 5 PRAK233 12 REKA311 10 REKA411 10 PRAK123 5 PRAK233 12 PRAK333 12 PRAK433 24
REKA111 6 REKA211 8 REKA121 6 REKA221 8 REKA321 10 REKA421 10
REKM221 6 REKM321 6 REKM421 6
Totaal
64 64 48 56 60 70 74 68
Kurrikulumtotaal
504
Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr Module Kr
Semester 1 Semester 2
Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4 Jaar 1 Jaar 2 Jaar 3 Jaar 4
Fundamenteel
AFRL111 0 AFRL111 1
AKAG134 5 AKAG134 5
ENGR121 0 ENGR121 1
INRV113 6 SEPE121 6
Kern
DIDA112 10 ASSE212 10 ENNT311 10 FILO412 12 ONBS122 10 ENNT221 6 FILO323 12 NAVP422 12
OWRR112 6 OPVS212 10 NTOB312 6 NAVT412 12 OPVS122 10 LOND221 10 KURS323 12
WBSL112 6 OTOB212 6 OPVS411 12 OTOB122 6 NTOB222 6 ONSA322 6
Elektief
ABES111 6 AREK211 6 BESA311 10 BESA411 10 AEKN121 6 BESA221 8 BESA321 10 BESA421 10
BESA111 6 BESA211 8 PRAK333 12 PRAK433 12 BESA121 6 BESM221 6 BESM321 6 BESM421 6
PRAK123 5 PRAK233 12 REKA311 10 REKA411 10 PRAK123 5 PRAK233 12 PRAK333 12 PRAK433 24
REKA111 6 REKA211 8 REKA121 6 REKA221 8 REKA321 10 REKA421 10
REKM221 6 REKM321 6 REKM421 6
Totaal
56 60 48 68 62 62 74 68
Kurrikulumtotaal
498

Kwalifikasiemodulelys

O225P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
O221P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Eindig 2025)
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O225P Jaarvlak 1
Eerste Semester
ABES111 Besigheidstudies vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
BESA111 Besigheidstudies 1A 5 6 Elektief Uitkomste
DIDA113 Didaktiek 5 12 Kern Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede SF en VOO 5 6 Fundamenteel Uitkomste
OWRR113 Onderwysreg 5 12 Kern Uitkomste
REKA111 Rekeningkunde 1A 5 6 Elektief Uitkomste
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 1A SF en VOO 5 6 Kern Uitkomste
Tweede Semester
AEKN121 Ekonomie vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
BESA121 Besigheidstudies 1B 6 6 Elektief Uitkomste
ONBS123 Klaskamerbestuur 5 12 Kern Uitkomste
OPVS123 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 12 Kern Uitkomste
OTOB122 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA121 Rekeningkunde 1B 6 6 Elektief REKA111 Uitkomste
Jaarkursus
AFRL111 Afrikaans Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
AKAG134 Akademiese Geletterdheid SF en VOO 5 10 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
PRAK123 Onderwyspraktyk 1 6 10 Elektief Uitkomste
O225P Jaarvlak 1 totale krediete 124
O225P Jaarvlak 2
Eerste Semester
AREK211 Rekeningkunde vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
ASSE213 Assessering 6 12 Kern Uitkomste
BESA211 Besigheidstudies 2A 6 8 Elektief Uitkomste
OPVS213 Opvoedkundige Sielkunde 2 6 12 Kern Uitkomste
OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA211 Rekeningkunde 2A 6 8 Elektief REKA121 Uitkomste
Tweede Semester
BESA221 Besigheidstudies 2B 6 8 Elektief Uitkomste
BESM221 Besigheidstudiesmetodologie 2 5 6 Elektief Uitkomste
ENNT221 Onderrig in Engels 6 6 Kern Uitkomste
NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B 6 12 Kern Uitkomste
REKA221 Rekeningkunde 2B 6 8 Elektief REKA211 Uitkomste
REKM221 Rekeningkunde-metodologie 2 5 6 Elektief Uitkomste
SEPE223 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
Jaarkursus
PRAK233 Onderwyspraktyk 2 6 24 Elektief Uitkomste
O225P Jaarvlak 2 totale krediete 134
O225P Jaarvlak 3
Eerste Semester
BESA311 Besigheidstudies 3A 6 10 Elektief Uitkomste
ENNT311 Onderrig in Engels 6 10 Kern Uitkomste
NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA311 Rekeningkunde 3A 6 10 Elektief REKA221 Uitkomste
Tweede Semester
BESA321 Besigheidstudies 3B 7 10 Elektief Uitkomste
BESM321 Besigheidstudiesmetodologie 3 6 6 Elektief Uitkomste
KURS323 Kurikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
LOND322 Leerondersteuning 6 12 Kern Uitkomste
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern Uitkomste
REKA321 Rekeningkunde 3B 7 10 Elektief REKA311 Uitkomste
REKM321 Rekeningkunde-metodologie 3 6 6 Elektief Uitkomste
Jaarkursus
PRAK333 Onderwyspraktyk 3 6 24 Elektief Uitkomste
O225P Jaarvlak 3 totale krediete 122
O225P Jaarvlak 4
Eerste Semester
BESA411 Besigheidstudies 4A 7 10 Elektief Uitkomste
FILO414 Filosofie van die Opvoedkunde SF & VOO 7 12 Kern Uitkomste
INAV412 Inleiding tot Navorsing 7 12 Kern Uitkomste
REKA411 Rekeningkunde 4A 7 10 Elektief REKA321 Uitkomste
Tweede Semester
BESA421 Besigheidstudies 4B 7 10 Elektief Uitkomste
BESM421 Besigheidstudiesmetodologie 4 7 6 Elektief Uitkomste
FILO422 Filosofie van die Opvoedkunde 4B 7 12 Kern Uitkomste
REKA421 Rekeningkunde 4B 7 10 Elektief REKA411 Uitkomste
REKM421 Rekeningkunde-metodologie 4 7 6 Elektief Uitkomste
Jaarkursus
PRAK433 Onderwyspraktyk 4 7 36 Elektief Uitkomste
O225P Jaarvlak 4 totale krediete 124
O225P O225P totale krediete 504
Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag Uitkomste
O221P Jaarvlak 1
Eerste Semester
ABES111 Besigheidstudies vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
BESA111 Besigheidstudies 1A 5 6 Elektief Uitkomste
DIDA112 Didaktiek 5 10 Kern Uitkomste
INRV113 Inleiding tot Rekenaarvaardighede SF en VOO 5 6 Fundamenteel Uitkomste
OWRR112 Onderwysreg 5 6 Kern Uitkomste
REKA111 Rekeningkunde 1A 5 6 Elektief Uitkomste
WBSL112 Wêreldbeskouingsleer 1A SF en VOO 5 6 Kern Uitkomste
Tweede Semester
AEKN121 Ekonomie vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
BESA121 Besigheidstudies 1B 6 6 Elektief Uitkomste
ONBS122 Klaskamerbestuur 5 10 Kern Uitkomste
OPVS122 Opvoedkundige Sielkunde 1 6 10 Kern Uitkomste
OTOB122 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA121 Rekeningkunde 1B 6 6 Elektief REKA111 Uitkomste
SEPE121 Sepedi-kommunikasievlak 5 6 Fundamenteel Uitkomste
Jaarkursus
AFRL111 Afrikaans Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
AKAG134 Akademiese Geletterdheid SF en VOO 5 10 Fundamenteel Uitkomste
ENGR121 Engelse Lees 5 1 Fundamenteel Uitkomste
PRAK123 Onderwyspraktyk 1 6 10 Elektief Uitkomste
O221P Jaarvlak 1 totale krediete 118
O221P Jaarvlak 2
Eerste Semester
AREK211 Rekeningkunde vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe in die Senior Fase 5 6 Elektief Uitkomste
ASSE212 Assessering 6 10 Kern Uitkomste
BESA211 Besigheidstudies 2A 6 8 Elektief Uitkomste
OPVS212 Opvoedkundige Sielkunde 2A 6 10 Kern Uitkomste
OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA211 Rekeningkunde 2A 6 8 Elektief REKA121 Uitkomste
Tweede Semester
BESA221 Besigheidstudies 2B 6 8 Elektief Uitkomste
BESM221 Besigheidstudiesmetodologie 2 5 6 Elektief Uitkomste
ENNT221 Onderrig in Engels 6 6 Kern Uitkomste
LOND221 Leerondersteuning 2 6 10 Kern Uitkomste
NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA221 Rekeningkunde 2B 6 8 Elektief REKA211 Uitkomste
REKM221 Rekeningkunde-metodologie 2 5 6 Elektief Uitkomste
Jaarkursus
PRAK233 Onderwyspraktyk 2 6 24 Elektief Uitkomste
O221P Jaarvlak 2 totale krediete 122
O221P Jaarvlak 3
Eerste Semester
BESA311 Besigheidstudies 3A 6 10 Elektief Uitkomste
ENNT311 Onderrig in Engels 6 10 Kern Uitkomste
NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament 6 6 Kern Uitkomste
REKA311 Rekeningkunde 3A 6 10 Elektief REKA221 Uitkomste
Tweede Semester
BESA321 Besigheidstudies 3B 7 10 Elektief Uitkomste
BESM321 Besigheidstudiesmetodologie 3 6 6 Elektief Uitkomste
FILO323 Filosofie van die Opvoedkunde 4A SF & VOO 7 12 Kern Uitkomste
KURS323 Kurikulumstudies 6 12 Kern Uitkomste
ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika 6 6 Kern Uitkomste
REKA321 Rekeningkunde 3B 7 10 Elektief REKA311 Uitkomste
REKM321 Rekeningkunde-metodologie 3 6 6 Elektief Uitkomste
Jaarkursus
PRAK333 Onderwyspraktyk 3 6 24 Elektief Uitkomste
O221P Jaarvlak 3 totale krediete 122
O221P Jaarvlak 4
Eerste Semester
BESA411 Besigheidstudies 4A 7 10 Elektief Uitkomste
FILO412 Filosofie van die Opvoedkunde 4 SF & VOO 7 12 Kern Uitkomste
NAVT412 Navorsingsteorie SF & VOO 7 12 Kern Uitkomste
OPVS411 Opvoedkundige Sielkunde 4 7 12 Kern Uitkomste
REKA411 Rekeningkunde 4A 7 10 Elektief REKA321 Uitkomste
Tweede Semester
BESA421 Besigheidstudies 4B 7 10 Elektief Uitkomste
BESM421 Besigheidstudiesmetodologie 4 7 6 Elektief Uitkomste
NAVP422 Navorsingsprojek SF & VOO 7 12 Kern Uitkomste
REKA421 Rekeningkunde 4B 7 10 Elektief REKA411 Uitkomste
REKM421 Rekeningkunde-metodologie 4 7 6 Elektief Uitkomste
Jaarkursus
PRAK433 Onderwyspraktyk 4 7 36 Elektief Uitkomste
O221P Jaarvlak 4 totale krediete 136
O221P O221P totale krediete 498