Terug na bo

NGOS in Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleidingsonderrig (SAKO-nr. 110100)

Beskik jy oor 'n graad en wil jy graag jou roeping as onderwyser uitleef?  NGOS is 'n nagraadse onderwyssertifikaat wat jou voorberei om vakkennis in jou vakgebied aan hoërskoolleerlinge oor te dra.  Aros bied drie NGOS-spesialiseringsrigtings aan, naamlik Tale, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, asook Natuurwetenskappe.  As jy 'n passie vir die onderwys het, is hierdie rigting net vir jou!

Voornemende studente moet in besit wees van ʼn NKR-vlak 6-diploma van 360 krediete of ’n NKR-vlak 7-baccalaureusgraad van 360 krediete, met die volgende vakkombinasies vir die aanbieding van twee onderrigmetodologieë, naamlik een Senior Fase-vak en een Verdere Onderwys en Opleidingsvak.

'n Spesialisering in die Senior Fase (toepaslike vakke op tweedejaarsvlak) en 'n Verdere Onderwys en Opleidingspesialisering (’n toepaslike hoofvak wat ten minste op tweedejaarsvlak op ’n NKR-vlak 7 voltooi is) word vereis. 

Indien tale as hoofvakke in die VOO gekies word, is die voorvereiste dat dit tot op derdejaarsvlak (NKR-vlak 7) geslaag is.

1. Kwalifikasie-inligting

  • Minimumvoorvereiste: Baccalaureusgraad
  • NKR-vlak: 7
  • Minimum tydperk: 1 jaar

  • 2. Metode van aanbieding

    Hierdie kurrikulum word deur middel van ’n afstandsonderrigmodel aangebied, met 'n hoë vlak van aanlyn ondersteuning. Ondersteuning vind deurlopend deur middel van e-Klas (aanlyn) plaas.

    3. Koste per jaar

    • Aansoekfooi: R250.00
    • Registrasie: R3 500.00 (eerste deposito betaalbaar in Januarie 2023)
    • Klasgeld: R46 080.00
    • Handboekkoste (ongeveer): R7 000.00

    4. Beskikbare kurrikulums

    O352P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Rekeningkunde, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe

    Spesifieke voorvereistes

    VOO: Rekeningkunde 2 of  
    Finansiële bestuur 2 en
    Rekeningkunde 1

    SF:  Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 of Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsadministrasie 2

    O353P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Besigheidstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe

    Spesifieke voorvereistes

    VOO:  Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsekonomie 2 of Besigheidsadministrasie 2 of Kleinbesigheidsbestuur 2

    SF: Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 of Besigheidsbestuur 2 of Besigheidsadministrasie 2

    O354P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Wiskunde

    Spesifieke voorvereistes

    VOO:  Biologie 2 of
    Soölogie 2 en Botanie 1 of
    Botanie 2 en Soölogie 1 of

    SF: Wiskunde 2

    O355P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Natuurwetenskappe

    Spesifieke voorvereistes

    VOO:  Biologie 2 of
    Soölogie 2 en Botanie 1 of
    Botanie 2 en Soölogie 1

    SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2

    O356P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Natuurwetenskappe

    Spesifieke voorvereistes

    VOO:  Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

    SF: Biologie 2 of  Botanie 2 
    Soölogie 2 of  Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2

    O357P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Natuurwetenskappe

    O358P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Wiskunde

    Spesifieke voorvereistes

    VOO en SF:  Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2

    O359P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Wiskunde

    O350P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal

    Spesifieke voorvereistes

    VOO: Afrikaans 3
    SF: Engels 2

    O351P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Afrikaans Huistaal

    Spesifieke voorvereistes

    VOO: Engels 3
    SF: Afrikaans 2

    O360P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Afrikaans Huistaal

    Spesifieke voorvereistes

    VOO en SF: Afrikaans 3

    O361P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal

    Spesifieke voorvereistes

    VOO en SF: Engels 3

    O362P Verbruikerstudies VOO - Verbruikerstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe

    Spesifieke voorvereistes

    VOO:  Verbruikerswetenskappe-graad of Huishoudkundegraad of Voeding en Gesinsekologie-graad

    SF:     Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 of Besigheidsadministrasie 2 of ‘n bestuursmodule op tweedejaarsvlak

    5. Vereistes vir studente met 'n Senior Sertifikaat (voor 2008)

    Soos hier bo.

    6. Onderwyspraktyk

    Daar word van studente verwag om vir bepaalde tye praktiese ondervinding by skole op te doen.  Die praktiese tydperke sal bepaal word deur die student se keuse om die NGOS voltyds of deeltyds te voltooi.  Om aan die vereistes te voldoen, moet die student altesaam agt weke van praktiese onderwys voltooi.  Daar word aanbeveel dat ten minste vier van die agt weke se praktiese onderwys aaneenlopend voltooi word, met ‘n minimumvereiste van twee weke aaneenlopend. Dit is belangrik dat studente daarop let dat die agt weke prakties by ‘n hoërskool voltooi moet word. 

    7. Kwalifikasie met onderskeiding

    ʼn Student wat ‘n gemiddeld van 75% oor al die kern- en elektiewe modules behaal het, behaal die kwalifikasie met onderskeiding.

    8. Vereistes vir Engels as taal van onderrig en leer

    N.V.T.

    9. Bepalings met betrekking tot voorwaardelike toelating

    'n Student se studie kan na vier formele waarskuwings getermineer word indien die student 36 en meer krediete per semester nie slaag nie.

    10. Kurrikulums en voorvereistes

    Kurrikulums

    O352P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Rekeningkunde, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    O353P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Besigheidstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    O354P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Wiskunde
    O355P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Natuurwetenskappe
    O356P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Natuurwetenskappe
    O357P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Natuurwetenskappe
    O358P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Wiskunde
    O359P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Wiskunde
    O350P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal
    O351P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Afrikaans Huistaal
    O360P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Afrikaans Huistaal
    O361P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal
    O362P Verbruikerstudies VOO - Verbruikerstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    EBWS511 12 EBWS521 12
    REKV511 12 REKV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    BESV511 12 BESV521 12
    EBWS511 12 EBWS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    LEWV511 12 LEWV521 12
    WISS511 12 WISS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    LEWV511 12 LEWV521 12
    NATS511 12 NATS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    NATS511 12 NATS521 12
    WISV511 12 WISV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    GELV511 12 GELV521 12
    NATS511 12 NATS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    GELV511 12 GELV521 12
    WISS511 12 WISS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    WISS511 12 WISS521 12
    WISV511 12 WISV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    AFHV511 12 AFHV521 12
    EATS511 12 EATS521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    AFHS511 12 AFHS521 12
    EATV511 12 EATV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    AFHS511 12 AFHS521 12
    AFHV511 12 AFHV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    EATS511 12 EATS521 12
    EATV511 12 EATV521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140
    Module Kr Module Kr
    Semester 1 Semester 2
    Jaar 1 Jaar 1
    Kern
    ASSE511 6 EDTS521 8
    BYBK511 8 FILO521 8
    OPVS511 10 LOND521 10
    PRAK531 12 PRAK531 12
    PREL511 8
    TECE511 10
    Elektief
    EBWS511 12 EBWS521 12
    VERB511 12 VERB521 12
    Totaal
    78 62
    Kurrikulumtotaal
    140

    Kwalifikasiemodulelys

    O352P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Rekeningkunde, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    O353P Ekonomiese en Bestuurswetenskappe VOO - Besigheidstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    O354P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Wiskunde
    O355P Natuurwetenskappe VOO - Lewenswetenskappe, SF - Natuurwetenskappe
    O356P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Natuurwetenskappe
    O357P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Natuurwetenskappe
    O358P Natuurwetenskappe VOO - Wiskundige Geletterdheid, SF - Wiskunde
    O359P Natuurwetenskappe VOO - Wiskunde, SF - Wiskunde
    O350P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal
    O351P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Afrikaans Huistaal
    O360P Tale VOO - Afrikaans Huistaal, SF - Afrikaans Huistaal
    O361P Tale VOO - Engels Eerste Addisionele Taal, SF - Engels Eerste Addisionele Taal
    O362P Verbruikerstudies VOO - Verbruikerstudies, SF - Ekonomiese Bestuurswetenskappe
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O352P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EBWS511 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    REKV511 Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    EBWS521 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    REKV521 Onderrig van Rekeningkunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O352P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O352P O352P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O353P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BESV511 Onderrig van Besigheidstudies vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EBWS511 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    BESV521 Onderrig van Besigheidstudies vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief
    EBWS521 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O353P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O353P O353P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O354P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    LEWV511 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LEWV521 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief LEWV511
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O354P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O354P O354P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O355P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    LEWV511 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LEWV521 Onderrig van Lewenswetenskappe vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief LEWV511
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O355P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O355P O355P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O356P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    WISV511 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511
    WISV521 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief WISV511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O356P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O356P O356P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O357P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    GELV511 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    NATS511 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    GELV521 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief GELV511
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    NATS521 Onderrig van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief NATS511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O357P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O357P O357P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O358P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    GELV511 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    GELV521 Onderrig van Wiskundige Geletterdheid vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief GELV511
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O358P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O358P O358P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O359P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    WISS511 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    WISV511 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    Tweede Semester
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    WISS521 Onderrig van Wiskunde vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief WISS511
    WISV521 Onderrig van Wiskunde vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief WISV511
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O359P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O359P O359P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O350P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    AFHV511 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EATS511 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    AFHV521 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief AFHV511
    EATS521 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief EATS511
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O350P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O350P O350P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O351P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    AFHS511 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EATV511 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    AFHS521 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5B 7 12 Elektief AFHS511
    EATV521 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief EATV511
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O351P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O351P O351P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O360P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    AFHS511 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    AFHV511 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    AFHS521 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5B 7 12 Elektief AFHS511
    AFHV521 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5B 7 12 Elektief AFHV511
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O360P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O360P O360P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O361P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EATS511 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    EATV511 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    Tweede Semester
    EATS521 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief EATS511
    EATV521 Onderrig van Engels Eerste Addisionele Taal vir Verdere Onderwys en Opleiding 5A 7 12 Elektief EATV511
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O361P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O361P O361P totale krediete 140
    Kode Module NKR Krediete Tipe Voorvereiste 40% Geslaag Geregistreer of geslaag
    O362P Jaarvlak 1
    Eerste Semester
    ASSE511 Assessering in die Opvoedkunde 7 6 Kern
    BYBK511 Bybelkunde 7 8 Kern
    EBWS511 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    OPVS511 Opvoedkundige Sielkunde 7 10 Kern
    PREL511 Professionele Etiek, Onderwysreg, Onderwysbestuur en Onderwysstelsels 7 8 Kern
    TECE511 Tegnologie in die Onderwys 7 10 Kern
    VERB511 Onderrig van Verbruikerstudies vir die Senior Fase 5A 7 12 Elektief
    Tweede Semester
    EBWS521 Onderrig van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief
    EDTS521 Professionele Studies en Kurrikulumstudies 7 8 Kern
    FILO521 Filosofie van die Opvoedkunde 7 8 Kern
    LOND521 Leerondersteuning 7 10 Kern OPVS511 PRAK531
    VERB521 Onderrig van Verbruikerstudies vir die Senior Fase 5B 7 12 Elektief
    Jaarkursus
    PRAK531 Onderwyspraktyk 7 24 Kern
    O362P Jaarvlak 1 totale krediete 140
    O362P O362P totale krediete 140