Terug na bo

Menslike Hulpbronne

Menslike Hulpbronne poog om 'n regverdige, billike en positiewe werksomgewing vir alle werknemers te skep ter ondersteuning van Aros se visie en missie. Ons streef daarna om personeel aan te stel wat 'n korrekte passing is tussen die pos, die persoon en Aros.  Die ontwikkeling van ons personeel lê ons na aan die hart en geleentheid word gebied om ons personeel te ontwikkel ten einde hul volle potensiaal te kan bereik.

 

Foto kom hier

Mev Renate Murray

Bestuurder: Menslike Hulpbronne

renate.murray@aros.ac.za