Terug na bo

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies


PROFESSOR KOBUS MENTZ VERKIES TOT DIE MINISTER VAN ONDERWYS SE NATIONAL EDUCATION TRAINING COUNCIL

Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het onlangs die nuwe lede wat in die Nasionale Onderwys-en-opleidingsraad (National Education and Training Council – NETC) gaan dien, aangekondig. Met trots bevestig Aros dat sy Rektor, prof Kobus Mentz, as lid van hierdie invloedryke raad verkies is. Die inhuldiging van die nuwe Raad deur die Minister het op 27 Augustus plaasgevind en is deur ‘n nuuskonferensie gevolg waartydens die nuwe Raad bekendgestel is.

STUDENTELEWE

Studentelewe:  Aros het 'n eiesoortige studentelewe aangesien ons 'n gekombineerde model gebruik.  Aros wil graag aan studente die geleentheid bied om vervulling en geluk in hul studentejare te beleef.  Elke student moet aan die einde van sy of haar studie kan sê:  "Dit is 'n fees om 'n Arrie te wees!"  Kontak Studentesake: maretha.lubbe@aros.ac.za

Besoek ons kampus

Kampus: Besembiesieweg 1037, Montanapark, Pretoria.

T 012 332 3227 / 012 035 0040

E Algemene inligting: info@aros.ac.za

E Studie by Aros: hallo@aros.ac.za

Suid-Kaap: Courtnaystraat 21, George.

E Dr Francois Joubert: francois.joubert@aros.ac.za

Lid van